Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Local Stories
Black Leaves Vat Raak Teen Ham...
Dit het die Gansbaaiers weer eens bloedsweet gekos om die span van Ceres die loef af te steek, maar 'n wen is weer eens 'n wen.
Uilenkraalsmond Brug
Die nuwe brug wat oor die Uilenkraalrivier gebou word, met ‘n sterk rivierstroom wat onderdeur vloei ná die onlangse reëns in die area.
Sakekamer Lede Aand
Gansbaai Sakekamer hou op 24 Junie ‘n lede-aand (nie-lede is ook welkom). Dit vind plaas om 18:00 in die Toerismeburosaal. Die spreker vir die aand is Francois van der Merwe van Ex-Change....
Toerismewa Besoek Gansbaai
Kaapstad Toerisme het ‘n nuwe bemarkingsvoertuig waarmee hulle op Dinsdag, 10 Junie by Gansbaai aangedoen het.
Laerskool Beaumont Kooroptrede
Die uitstekende seniorkoor van Laerskool Beaumont tree eerskomende Sondag, 22 Junie 2014 tydens die NG-gemeente se oggenddiens in die Kerk om 09:30 op.
Anchor Yeast Opleiding Vir Spa...
Baie geluk aan Gansbaai Superspar personeel met die suksesvolle voltooiing van opleiding deur Anchor Yeast.
Stormsee Kortwiek Hengel
Sterk stormweer, sinoniem met die winterseisoen, het weer eens die afgelope boothengelkompetisie van die Birkenhead Boothengelklub gekort-wiek.
Some Financial Challenges Can ...
The Western Cape Minister of Health, Theuns Botha, called on stakeholders and role players in health to innovate solutions to achieve the objectives of improv...
AGRI MEGA WEEK 2014
Interest from international, African and national participants in AGRI MEGA WEEK 2014 – Focus on Africa – is feverish. The news is that Agri Mega Week 2014 will stage an agri business and ...
Dit het die Gansbaaiers weer eens bloedsweet gekos om die span van Ceres die loef af te steek, maar 'n wen is weer eens 'n wen.
Uilenkraalsmond Brug
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 19 Jun 2014
Die nuwe brug wat oor die Uilenkraalrivier gebou word, met ‘n sterk rivierstroom wat onderdeur vloei ná die onlangse reëns...
Sakekamer Lede aand
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 19 Jun 2014
Gansbaai Sakekamer hou op 24 Junie ‘n lede-aand (nie-lede is ook welkom). Dit vind plaas om 18:00 in die Toerismeburosaal. Die spreker...
Toerismewa besoek Gansbaai
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 19 Jun 2014
Kaapstad Toerisme het ‘n nuwe bemarkingsvoertuig waarmee hulle op Dinsdag, 10 Junie by Gansbaai aangedoen het.
Die uitstekende seniorkoor van Laerskool Beaumont tree eerskomende Sondag, 22 Junie 2014 tydens die NG-gemeente se oggenddiens in die Kerk o...
Baie geluk aan Gansbaai Superspar personeel met die suksesvolle voltooiing van opleiding deur Anchor Yeast.
Stormsee kortwiek hengel
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 19 Jun 2014
Sterk stormweer, sinoniem met die winterseisoen, het weer eens die afgelope boothengelkompetisie van die Birkenhead Boothengelklub gekort-wi...
The Western Cape Minister of Health, Theuns Botha, called on stakeholders and role players in health&nbs...
AGRI MEGA WEEK 2014
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 19 Jun 2014
Interest from international, African and national participants in AGRI MEGA WEEK 2014 – Focus on Africa – is feverish. The news ...






